Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 43:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe antwoord hy: Vrede vir julle! Moenie bang wees nie! Julle God en die God van julle vader het julle ’n skat in jul sakke gegee. Julle geld het by my gekom. Daarop het hy Símeon na hulle uitgebring.

Lees volledige hoofstuk Génesis 43

Kyk Génesis 43:23 in konteks