Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 43:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En nadat die koring wat hulle uit Egipte gebring het, opgeëet was, sê hulle vader vir hulle: Gaan koop vir ons weer ’n bietjie voedsel.

Lees volledige hoofstuk Génesis 43

Kyk Génesis 43:2 in konteks