Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 43:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die manne het gevrees, omdat hulle in die huis van Josef gebring is, en gesê: Ter wille van die geld wat die vorige keer in ons sakke teruggekom het, word ons ingebring om ons te oorrompel, ons te oorval en ons as slawe te neem, saam met ons esels.

Lees volledige hoofstuk Génesis 43

Kyk Génesis 43:18 in konteks