Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 42:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sodra Josef sy broers sien, het hy hulle herken maar hom vreemd teenoor hulle gehou en hulle hard aangespreek en vir hulle gesê: Waar kom julle vandaan? En hulle antwoord: Uit die land Kanaän om voedsel te koop.

Lees volledige hoofstuk Génesis 42

Kyk Génesis 42:7 in konteks