Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 41:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Josef vir Farao: Die droom van Farao is een en dieselfde. Wat God van plan is om te doen, het Hy aan Farao te kenne gegee.

Lees volledige hoofstuk Génesis 41

Kyk Génesis 41:25 in konteks