Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 40:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En op die derde dag, die verjaarsdag van Farao, het hy ’n maaltyd vir al sy dienaars berei en die hoof van die voorman van die skinkers en die hoof van die voorman van die bakkers te midde van sy dienaars verhef —

Lees volledige hoofstuk Génesis 40

Kyk Génesis 40:20 in konteks