Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 40:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. NÁ hierdie dinge het die skinker van die koning van Egipte en die bakker hulle misgaan jeens hulle heer, die koning van Egipte,

2. sodat Farao baie kwaad geword het vir sy twee hofdienaars, die voorman van die skinkers en die voorman van die bakkers.

3. En hy het hulle in bewaring gegee in die huis van die owerste van die lyfwag, in die gevangenis, die plek waar Josef gevange was.

Lees volledige hoofstuk Génesis 40