Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 39:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN Josef is afgebring na Egipte; en Pótifar, ’n hofdienaar van Farao, die owerste van die lyfwag, ’n Egiptiese man, het hom gekoop uit die hand van die Ismaeliete wat hom daarheen afgebring het.

2. En die Here was met Josef, sodat hy ’n voorspoedige man was; en hy het in die huis van sy heer, die Egiptenaar, gebly.

3. En toe sy heer sien dat die Here met hom was, en dat die Here alles wat hy doen, in sy hand voorspoedig maak,

Lees volledige hoofstuk Génesis 39