Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 38:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Juda: Laat sy dit hou, dat ons nie ’n bespotting word nie. Kyk, ek het hierdie boklam gestuur, maar jy het haar nie gevind nie.

Lees volledige hoofstuk Génesis 38

Kyk Génesis 38:23 in konteks