Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 38:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Juda vir Tamar, sy skoondogter: Bly ’n weduwee in die huis van jou vader totdat my seun Sela groot is. Want hy het gedink: Anders sterwe hy ook soos sy broers! So het Tamar dan gaan woon in die huis van haar vader.

Lees volledige hoofstuk Génesis 38

Kyk Génesis 38:11 in konteks