Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 37:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê hy vir hom: Gaan tog verneem na die welstand van jou broers en die welstand van die vee, en bring vir my berig terug. So het hy hom dan uit die dal van Hebron weggestuur, en hy het by Sigem aangekom.

Lees volledige hoofstuk Génesis 37

Kyk Génesis 37:14 in konteks