Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 34:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Jakob vir Símeon en Levi: Julle het my ontroer dat julle my gehaat gemaak het by die inwoners van die land, die Kanaäniete en Feresiete, terwyl ek ’n klein klompie is. As hulle hul teen my versamel, sal hulle my verslaan, en ek sal verdelg word, ek en my huis.

Lees volledige hoofstuk Génesis 34

Kyk Génesis 34:30 in konteks