Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 34:18-20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

18. En hulle woorde was goed in die oë van Hemor en in die oë van Sigem, die seun van Hemor.

19. En die jongman het nie versuim om dit te doen nie, want hy het sin gehad in die dogter van Jakob, en hy was die mees geëerde in die hele huis van sy vader.

20. Toe gaan Hemor en sy seun Sigem na die poort van hulle stad, en hulle spreek met die manne van hul stad en sê:

Lees volledige hoofstuk Génesis 34