Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 3:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sien die vrou dat die boom goed was om van te eet en dat hy ’n lus was vir die oë, ja, ’n boom wat ’n mens kan begeer om verstand te verkry; en sy neem van sy vrugte en eet en gee ook aan haar man by haar, en hy het geëet.

Lees volledige hoofstuk Génesis 3

Kyk Génesis 3:6 in konteks