Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 3:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê die Here God: Nou het die mens geword soos een van Ons deur goed en kwaad te ken. As hy nou maar nie sy hand uitsteek en ook van die boom van die lewe neem en eet en lewe in ewigheid nie!

Lees volledige hoofstuk Génesis 3

Kyk Génesis 3:22 in konteks