Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 3:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En aan die mens het Hy gesê: Omdat jy geluister het na die stem van jou vrou en van die boom geëet het waarvan Ek jou beveel het om nie te eet nie — vervloek is die aarde om jou ontwil; met moeite sal jy daarvan eet al die dae van jou lewe.

Lees volledige hoofstuk Génesis 3

Kyk Génesis 3:17 in konteks