Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 29:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. TOE lig Jakob sy voete op en gaan na die land van die kinders van die Ooste.

2. En meteens sien hy ’n put in die veld en drie troppe kleinvee wat daarby lê, want uit dié put het hulle die vee laat drink; en daar was ’n groot klip op die opening van die put.

Lees volledige hoofstuk Génesis 29