Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 27:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Volke sal jou dien, en nasies voor jou neerbuig. Wees ’n heerser oor jou broers, en die seuns van jou moeder moet hulle voor jou neerbuig. Vervloek is hulle wat jou vloek, en geseënd hulle wat jou seën.

Lees volledige hoofstuk Génesis 27

Kyk Génesis 27:29 in konteks