Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 27:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê hy: Bring dit vir my nader, dat ek van die wildsvleis van my seun kan eet, sodat my siel jou kan seën. En hy het dit vir hom nader gebring, en hy het geëet. Hy het vir hom ook wyn gebring, en hy het gedrink.

Lees volledige hoofstuk Génesis 27

Kyk Génesis 27:25 in konteks