Miskien sal my vader my betas, en ek sal in sy oë wees soos ’n spotter; so sou ek dan ’n vloek oor my bring en nie ’n seën nie.