Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 26:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe die manne van die plek hom na sy vrou vra, antwoord hy: Sy is my suster. Want hy was bang om te sê: My vrou — anders sal die manne van die plek, so het hy gedink, my miskien doodmaak ter wille van Rebekka; want sy was mooi van aansien.

Lees volledige hoofstuk Génesis 26

Kyk Génesis 26:7 in konteks