Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 26:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het hy vandaar versit en ’n ander put gegrawe, en daaroor is nie getwis nie. Daarom het hy dit Réhobot genoem en gesê: Ja, nou het die Here vir ons ruimte gemaak en kan ons vrugbaar wees in die land.

Lees volledige hoofstuk Génesis 26

Kyk Génesis 26:22 in konteks