Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 24:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die Here, die God van die hemel, wat my uit my vader se huis en uit my geboorteland weggeneem het, en wat met my gespreek en vir my gesweer het met die woorde: Aan jou nageslag sal Ek hierdie land gee — Hy sal sy engel voor jou uit stuur, en jy moet vir my seun daar ’n vrou gaan haal.

Lees volledige hoofstuk Génesis 24

Kyk Génesis 24:7 in konteks