Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 24:61 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Rebekka en haar diensmeisies hulle klaargemaak en op die kamele weggery en die man gevolg. So het die dienaar dan Rebekka saamgeneem en weggetrek.

Lees volledige hoofstuk Génesis 24

Kyk Génesis 24:61 in konteks