Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 24:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want toe hy die ring en die armbande aan die hande van sy suster sien en die woorde van sy suster Rebekka hoor, naamlik: So het die man met my gespreek — het hy na die man gegaan, terwyl hy nog daar staan by die kamele by die fontein,

Lees volledige hoofstuk Génesis 24

Kyk Génesis 24:30 in konteks