Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 24:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die dienaar het tien kamele van die kamele van sy heer geneem en weggegaan met allerhande kosbare goed van sy heer by hom: hy het klaargemaak en na Mesopotámië, na die stad van Nahor, getrek.

Lees volledige hoofstuk Génesis 24

Kyk Génesis 24:10 in konteks