Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 22:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het Abraham die môre vroeg klaargemaak en sy esel opgesaal en twee van sy dienaars en sy seun Isak saam met hom geneem; en hy het hout gekloof vir ’n brandoffer en opgestaan en na die plek gegaan wat God hom aangewys het.

Lees volledige hoofstuk Génesis 22

Kyk Génesis 22:3 in konteks