Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 21:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe is Abraham die môre vroeg op, en hy het brood en ’n sak met water geneem en dit aan Hagar gegee deur dit op haar skouer te sit, en ook die kind, en haar weggestuur. Sy het toe weggegaan en rondgedwaal in die woestyn van Berséba.

Lees volledige hoofstuk Génesis 21

Kyk Génesis 21:14 in konteks