Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 21:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar God het aan Abraham gesê: Laat dit nie verkeerd wees in jou oë ter wille van die seun en van jou slavin nie. Luister na Sara in alles wat sy van jou verlang, want deur Isak sal daar vir jou ’n nageslag genoem word.

Lees volledige hoofstuk Génesis 21

Kyk Génesis 21:12 in konteks