Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 21:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN die Here het Sara besoek soos Hy beloof het; en die Here het aan Sara gedoen soos Hy gespreek het:

2. Sara het bevrug geword en vir Abraham in sy ouderdom ’n seun gebaar op die bepaalde tyd wat God genoem het.

3. En Abraham het sy seun wat vir hom gebore is, wat Sara vir hom gebaar het, Isak genoem.

Lees volledige hoofstuk Génesis 21