Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 19:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe antwoord hulle: Gee pad daar! En hulle sê: Hierdie een het gekom om hier as vreemdeling te vertoef en wil tog gedurig die baas speel. Nou sal ons jou meer kwaad doen as aan hulle. En hulle het sterk op die man, op Lot, aangedring en nader gekom om die deur oop te breek.

Lees volledige hoofstuk Génesis 19

Kyk Génesis 19:9 in konteks