Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 19:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk tog, u kneg het genade in u oë gevind, en U het u guns groot gemaak wat U aan my bewys het deur my in die lewe te behou. Maar ek is nie in staat om na die gebergte te vlug sonder dat die onheil my inhaal en ek sterwe nie.

Lees volledige hoofstuk Génesis 19

Kyk Génesis 19:19 in konteks