Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 19:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe gaan Lot uit en praat met sy skoonseuns wat met sy dogters sou trou, en sê: Maak julle klaar, gaan uit hierdie plek uit, want die Here gaan die stad verwoes. Maar hy was in die oë van sy skoonseuns soos een wat gekskeer.

Lees volledige hoofstuk Génesis 19

Kyk Génesis 19:14 in konteks