Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 17:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop neem Abraham sy seun Ismael en almal wat in sy huis gebore is, en almal wat met sy geld gekoop is, almal wat manlik was onder die mense in die huis van Abraham, en hy het die vlees van hulle voorhuid nog op daardie selfde dag besny, soos God met hom gespreek het.

Lees volledige hoofstuk Génesis 17

Kyk Génesis 17:23 in konteks