Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 17:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ook wat Ismael aangaan, het Ek jou verhoor. Kyk, Ek seën hom en maak hom vrugbaar en vermeerder hom buitengewoon. Twaalf vorste sal hy verwek, en Ek sal hom ’n groot nasie maak.

Lees volledige hoofstuk Génesis 17

Kyk Génesis 17:20 in konteks