Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 15:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. NÁ hierdie dinge het die woord van die Here tot Abram gekom in ’n gesig en gesê: Vrees nie, Abram, Ek is vir jou ’n skild en jou loon is baie groot.

2. Toe vra Abram: Here Here, wat sal U my gee, aangesien ek sonder kinders heengaan en die erfgenaam van my huis die Damaskéner Eliëser is?

Lees volledige hoofstuk Génesis 15