Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 14:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe trek die koning van Sodom uit en die koning van Gomorra en die koning van Adma en die koning van Sebóim en die koning van Bela, dit is Soar, en stel hulle in die laagte Siddim in slagorde teen hulle op,

Lees volledige hoofstuk Génesis 14

Kyk Génesis 14:8 in konteks