Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 1:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar aan al die diere van die aarde en al die voëls van die hemel en al die kruipende diere op die aarde, waarin ’n lewende siel is, gee Ek al die groen plante as voedsel. En dit was so.

Lees volledige hoofstuk Génesis 1

Kyk Génesis 1:30 in konteks