Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 1:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip.

Lees volledige hoofstuk Génesis 1

Kyk Génesis 1:26 in konteks