Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 1:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En God het gesê: Laat die aarde lewende wesens voortbring volgens hulle soorte: vee, kruipende diere en wilde diere van die aarde volgens hulle soorte. En dit was so.

Lees volledige hoofstuk Génesis 1

Kyk Génesis 1:24 in konteks