Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 9:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here sal ’n onderskeid maak tussen die vee van die Israeliete en die vee van die Egiptenaars, sodat niks sal doodgaan van alles wat aan die kinders van Israel behoort nie.

Lees volledige hoofstuk Exodus 9

Kyk Exodus 9:4 in konteks