Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 8:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Farao Moses en Aäron laat roep en gesê: Bid tot die Here, dat Hy die paddas van my en van my volk wegneem. Dan sal ek die volk laat trek, dat hulle aan die Here kan offer.

Lees volledige hoofstuk Exodus 8

Kyk Exodus 8:8 in konteks