Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 8:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Moses antwoord: Kyk, ek gaan van u af weg en sal tot die Here bid, dat die steekvlieë môre Farao, sy dienaars en sy volk mag verlaat. Laat Farao ons net nie langer bedrieg deur die volk nie te laat trek om aan die Here te offer nie.

Lees volledige hoofstuk Exodus 8

Kyk Exodus 8:29 in konteks