Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 8:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Moses antwoord: Dit is nie reg om so te doen nie; want wat ons aan die Here onse God offer, is ’n gruwel vir die Egiptenaars. As ons iets wat ’n gruwel is vir die Egiptenaars, voor hulle oë offer, sal hulle ons dan nie stenig nie?

Lees volledige hoofstuk Exodus 8

Kyk Exodus 8:26 in konteks