Toe het Moses en Aäron van Farao af weggegaan; en Moses het tot die Here geroep vanweë die paddas wat Hy oor Farao beskik het.