Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 7:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder het die Here met Moses gespreek: Sê vir Aäron: Neem jou staf en steek jou hand uit oor die waters van die Egiptenaars, oor hulle strome, hulle kanale, hulle waterkuile en oor al hulle versamelplekke van water, sodat dit bloed word: daar sal bloed in die hele Egipteland wees, ook in hout — en in klipbakke.

Lees volledige hoofstuk Exodus 7

Kyk Exodus 7:19 in konteks