Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 40:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het die brandofferaltaar by die ingang van die tabernakel van die tent van samekoms neergesit, en hy het daarop die brandoffer en die spysoffer gebring, soos die Here Moses beveel het.

Lees volledige hoofstuk Exodus 40

Kyk Exodus 40:29 in konteks