Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 4:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here sê vir Moses: Nou dat jy wegtrek om na Egipte terug te gaan, kyk dat jy al die wonders voor Farao doen wat Ek in jou mag gestel het. Maar Ék sal sy hart verhard, sodat hy die volk nie sal laat trek nie.

Lees volledige hoofstuk Exodus 4

Kyk Exodus 4:21 in konteks