En Moses het die hele werk bekyk — en hulle het dit gemaak soos die Here beveel het, so het hulle dit gemaak. Toe het Moses hulle geseën.