Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 37:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

daar was ’n knop onder die eerste paar arms wat daaruit uitgaan; en ’n knop onder die tweede paar arms wat daaruit uitgaan; en ’n knop onder die derde paar arms wat daaruit uitgaan — vir die ses arms wat daaruit uitgaan.

Lees volledige hoofstuk Exodus 37

Kyk Exodus 37:21 in konteks